PSALMS 63:4
PSALMS 63:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want u goedertierenheid is beter as die lewe; my lippe moet U prys.
Deel
Lees PSALMS 63PSALMS 63:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
U troue liefde is beter as die lewe; daarom prys ek U!
Deel
Lees PSALMS 63PSALMS 63:4 Bybel vir almal (ABA)
U doen wat U belowe, en dit is beter as die lewe self. Daarom wil ek U prys.
Deel
Lees PSALMS 63PSALMS 63:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
U troue liefde is meer werd as die lewe; daarom sal ek U prys.
Deel
Lees PSALMS 63