YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 61

1

Psalms 61:1-2

Bybel vir almal

ABA

Vir die leier van die koor: Met snaarmusiek. Van Dawid. O God, U moet luister wanneer ek bid, U moet vir my gee wat ek vra.

Vergelyk

Verken Psalms 61:1-2

2

Psalms 61:3

Bybel vir almal

ABA

Ek is baie ver van U, maar ek roep en vra dat U my moet help, ek is moedeloos. U moet my op 'n hoë rots laat staan waar ek veilig sal wees.

Vergelyk

Verken Psalms 61:3

3

Psalms 61:4

Bybel vir almal

ABA

Ek vra dit, want U het my altyd beskerm, U was vir my soos 'n toring waar die vyande nie by my kan kom nie.

Vergelyk

Verken Psalms 61:4

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 61

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest