YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 61:3

PSALMS 61:3 Bybel vir almal (ABA)

Ek is baie ver van U, maar ek roep en vra dat U my moet help, ek is moedeloos. U moet my op 'n hoë rots laat staan waar ek veilig sal wees.

Deel
Lees PSALMS 61

PSALMS 61:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Van die einde van die aarde af roep ek U aan as my hart beswyk; lei my op 'n rots wat vir my te hoog is.

Deel
Lees PSALMS 61

PSALMS 61:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ver uit die vreemde uit, in wanhoop, roep ek na U. Bring my op 'n rots waar ek veilig sal wees.

Deel
Lees PSALMS 61

PSALMS 61:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Van die einde van die aarde roep ek na U, wanneer my moed my begewe. Lei my na 'n rots wat vir my te hoog is

Deel
Lees PSALMS 61

PSALMS 61:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want U was vir my 'n skuiling en 'n sterk toring teen die vyand.

Deel
Lees PSALMS 61

PSALMS 61:3 Die Boodskap (DB)

Wanneer ek moedeloos en wanhopig is en voel of ek amper dood is, bid ek ernstig. Beskerm my sodat ek nie doodgaan nie.

Deel
Lees PSALMS 61

PSALMS 61:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vanaf die einde van die aarde roep ek tot U om hulp, want ek is moedeloos. Lei my na die rots hoër as ek.

Deel
Lees PSALMS 61
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's