1
Psalms 20:7
Bybel vir almal
ABA
Nou weet ek dat die Here sy gesalfde help, die Here antwoord hom uit sy heilige hemel, Hy gee vir hom die krag om sy oorloë te wen.
Vergelyk
Verken Psalms 20:7
2
Psalms 20:4
Ons bid dat Hy al jou offers sal onthou, dat Hy sal hou van jou brand-offers. Sela
Verken Psalms 20:4
3
Psalms 20:1
Vir die leier van die koor: 'n Psalm van Dawid.
Verken Psalms 20:1
4
Psalms 20:5
Ons bid dat Hy vir jou sal gee wat jy wil hê, en dat Hy jou planne sal laat slaag.
Verken Psalms 20:5
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's