PSALMS 20:5
PSALMS 20:5 Bybel vir almal (ABA)
Ons bid dat Hy vir jou sal gee wat jy wil hê, en dat Hy jou planne sal laat slaag.
Deel
Lees PSALMS 20PSALMS 20:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Mag Hy u gee na u hart en al u voornemens vervul!
Deel
Lees PSALMS 20PSALMS 20:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag Hy u gee wat u hart begeer en al u voornemens laat geluk.
Deel
Lees PSALMS 20PSALMS 20:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag Hy aan u gee wat u hart verlang, en elkeen van u planne laat slaag.
Deel
Lees PSALMS 20PSALMS 20:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ons sal ons verheug oor u verlossing, en in die Naam van onse God sal ons ons vaandels oprig; die HERE vervul al U smekinge.
Deel
Lees PSALMS 20