YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Nehemia 13

1

Nehemia 13:1-2

Bybel vir almal

ABA

Daardie dag het die mense gehoor dat die Boek van Moses sê: “Daar mag nooit Ammoniete of Moabiete in die volk van God wees nie, want hulle het nie vir die Israeliete kos en water gegee nie, en Balak het vir Bileam gehuur om die Israeliete te vervloek.”

Vergelyk

Verken Nehemia 13:1-2

2

Nehemia 13:14

Bybel vir almal

ABA

Ek het gebid en gesê: “My God, U moet onthou wat ek gedoen het. Ek het gedoen wat ek moes doen vir die tempel van my God en vir die werk daar, U moenie dit vergeet nie.”

Vergelyk

Verken Nehemia 13:14

Gratis leesplanne en oordenkings oor Nehemia 13

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's