YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

NEHEMIA 13:14

NEHEMIA 13:14 Bybel vir almal (ABA)

Ek het gebid en gesê: “My God, U moet onthou wat ek gedoen het. Ek het gedoen wat ek moes doen vir die tempel van my God en vir die werk daar, U moenie dit vergeet nie.”

Deel
Lees NEHEMIA 13

NEHEMIA 13:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Dink hierom aan my, my God, en delg tog my liefdediens nie uit wat ek aan die huis van my God en aan die instellinge daarvan bewys het nie.

Deel
Lees NEHEMIA 13

NEHEMIA 13:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Onthou tog wat ek gedoen het, my God! Moet tog nie dat my liefdesdade wat ek vir die huis van my God en vir sy diens gedoen het, vergeet raak nie.

Deel
Lees NEHEMIA 13

NEHEMIA 13:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dink hieroor aan my, my God, en moet tog nie my troue liefdesdiens uitwis wat ek in die huis van my God, en vir die diensbeurte daarvan, gedoen het nie.

Deel
Lees NEHEMIA 13

NEHEMIA 13:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Dink aan my, o my God, hieroor, en wis nie my goeie dade uit wat ek vir die huis van my God en vir die ampte daarvan gedoen het nie.

Deel
Lees NEHEMIA 13

NEHEMIA 13:14 Die Boodskap (DB)

My God, onthou tog hierdie goeie daad. Moenie al die mooi dinge wat ek so getrou vir u woonplek gedoen het, vir ’n enkele oomblik vergeet nie.

Deel
Lees NEHEMIA 13

NEHEMIA 13:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Onthou wat ek gedoen het, my God. Moenie al die mooi dinge wat ek getrou vir u tempel gedoen het, vergeet nie.

Deel
Lees NEHEMIA 13
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's