YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Job 34

1

Job 34:21

Bybel vir almal

ABA

God sien alles wat 'n mens doen, Hy sien elke tree wat 'n mens gee.

Vergelyk

Verken Job 34:21

2

Job 34:32

Bybel vir almal

ABA

Het jy gevra dat God jou sondes vir jou moet wys? Jy het verkeerde dinge gedoen, maar jy het nie geweet dat dit sonde is nie. Wanneer jy verkeerd gedoen het, het jy dan gesê dat jy dit nie weer sal doen nie?

Vergelyk

Verken Job 34:32

3

Job 34:10-11

Bybel vir almal

ABA

Julle slim mense, julle moet luister na my. God doen nie verkeerd nie, die Almagtige doen niks wat sleg is nie. Nee, God gee vir elke mens wat hy moet kry. God kyk hoe elke mens gelewe het, en dan gee God vir hom wat hy daarvoor moet kry.

Vergelyk

Verken Job 34:10-11

Gratis leesplanne en oordenkings oor Job 34

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's