YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 34:21

JOB 34:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want God se oë is gerig op die mens se paaie; al sy treë hou Hy dop.

Deel
Lees JOB 34

JOB 34:21 Bybel vir almal (ABA)

God sien alles wat 'n mens doen, Hy sien elke tree wat 'n mens gee.

Deel
Lees JOB 34

JOB 34:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want sy oë is op die weë van die mens, en Hy sien al sy voetstappe.

Deel
Lees JOB 34

JOB 34:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy hou die pad van die mens dop en sien elke tree wat hy gee.

Deel
Lees JOB 34

JOB 34:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want God se oë is gerig op die mens se paaie; al sy treë hou Hy dop.

Deel
Lees JOB 34

JOB 34:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want sy oë is op die weë van die mens, en hy sien al sy weë.

Deel
Lees JOB 34

JOB 34:21 Die Boodskap (DB)

“Die Here kyk hoe mense leef. Hy sien ook alles wat hulle doen.

Deel
Lees JOB 34

JOB 34:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hy kyk na hoe mense leef; Hy sien alles wat hulle doen.

Deel
Lees JOB 34
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's