YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jeremia 6

1

Jeremia 6:16

Bybel vir almal

ABA

Die Here het gesê: “Wanneer julle sien daar is meer as een pad waar julle kan loop, en julle vra waar die ou paaie is, dan moet julle die regte pad kies en daarop loop. Dan sal dit goed gaan met julle. Maar die mense van Jerusalem het gesê: ‘Nee, ons sal nie op daardie pad loop nie.’

Vergelyk

Verken Jeremia 6:16

2

Jeremia 6:14

Bybel vir almal

ABA

want hulle dink hulle kan alles regmaak wanneer hulle sê: ‘Daar is vrede, daar is vrede.’ Maar daar is nie vrede nie.

Vergelyk

Verken Jeremia 6:14

3

Jeremia 6:19

Bybel vir almal

ABA

en almal in die land, julle moet luister: Ek sal nou hierdie volk straf. Hulle het planne gemaak om slegte dinge te doen, en nou sal slegte dinge met hulle gebeur, want hulle het nie geluister na wat Ek gesê het nie. Hulle het gedink die dinge wat Ek vir hulle leer, is nie belangrik nie.

Vergelyk

Verken Jeremia 6:19

4

Jeremia 6:10

Bybel vir almal

ABA

Met wie moet ek praat, wie sal na my luister wanneer ek hom waarsku? Die mense van Jerusalem wil nie hoor wat ek sê nie, hulle wil nie luister nie. Hulle hou nie van die woorde van die Here nie, hulle spot met sy woorde.

Vergelyk

Verken Jeremia 6:10

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest