YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jeremia 5

1

Jeremia 5:22

Bybel vir almal

ABA

Die Here sê: “Ek het gesê die seewater mag kom tot by die sand langs die see, en die see het nog nooit verder gekom nie, die branders kom nader en raas hard, maar kan nie by die sand verbykom nie. Is julle nie bang vir My nie?

Vergelyk

Verken Jeremia 5:22

2

Jeremia 5:1

Bybel vir almal

ABA

Die Here sê: “Loop in die strate van Jerusalem en kyk op al die oop stukke grond, kyk of julle een mens kry wat reg doen en wat wys dat die waarheid vir hom belangrik is. As julle so iemand kry, dan sal Ek die stad se sondes vergewe.

Vergelyk

Verken Jeremia 5:1

3

Jeremia 5:31

Bybel vir almal

ABA

Die profete bring boodskappe wat hulle nie by die Here gekry het nie, die priesters regeer soos hulle wil, en my volk hou daarvan. Maar wat sal julle doen wanneer die einde kom?

Vergelyk

Verken Jeremia 5:31

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 5

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest