YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jeremia 2

1

Jeremia 2:13

Bybel vir almal

ABA

Want my volk het twee verkeerde dinge gedoen. Ek wou vir hulle die water gee wat hulle sal laat lewe, maar hulle het My nie meer gedien nie en hulle het vir hulleself watergate uitgekap, gate wat nie water kon hou nie.

Vergelyk

Verken Jeremia 2:13

2

Jeremia 2:19

Bybel vir almal

ABA

Julle het verkeerd gedoen, julle was opstandig teen My, daarom sal Ek julle straf. Julle sal weet en sien hoe sleg en bitter dit is nadat julle My, julle God die Here, gelos het en My nie meer respekteer en dien nie.” Dit het die Here gesê, die Here wat oor alles regeer.

Vergelyk

Verken Jeremia 2:19

3

Jeremia 2:11

Bybel vir almal

ABA

Het 'n volk sy gode gelos en ander gode gekies, goed wat nie regtig gode is nie? Nee. Maar my volk het My, die ware God, gelos en afgode gekies wat niks beteken nie.

Vergelyk

Verken Jeremia 2:11

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 2

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest