YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jeremia 17

1

Jeremia 17:7-8

Bybel vir almal

ABA

Die Here sal die man seën wat glo dat die Here hom sal help en hom sal beskerm. So iemand sal wees soos 'n boom wat naby die water staan. Sy wortels kom tot by die waterstroom, en hy voel nie wanneer dit warm word nie. Sy blare is altyd groen, en wanneer dit nie reën nie, dan is hy nie bekommerd nie, hy hou aan om vrugte te dra.

Vergelyk

Verken Jeremia 17:7-8

2

Jeremia 17:9

Bybel vir almal

ABA

Mense bedrieg hulleself en ander mense, hulle kan nie ophou om dit te doen nie, hulle verstaan hulleself nie.

Vergelyk

Verken Jeremia 17:9

3

Jeremia 17:10

Bybel vir almal

ABA

Maar Ek, die Here, sien wat mense dink en wat hulle wil doen, en Ek straf hulle oor wat hulle doen.

Vergelyk

Verken Jeremia 17:10

4

Jeremia 17:5-6

Bybel vir almal

ABA

Die Here sê: “Ek vervloek die man wat weggaan van My, die man wat dink dat 'n mens wat kan sterf, hom kan help en hom sterk kan maak. So iemand sal word soos 'n bossie in 'n plek waar dit nie reën nie, 'n bossie wat altyd in die warm son staan en in 'n klip-woestyn groei, in sout-grond waar niks lewe nie.”

Vergelyk

Verken Jeremia 17:5-6

5

Jeremia 17:14

Bybel vir almal

ABA

Here, wanneer U my gesond maak, dan sal ek gesond wees, wanneer U my red, dan sal dit goed gaan met my. Ja, Ek sal U prys.

Vergelyk

Verken Jeremia 17:14

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest