YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 62

1

Jesaja 62:4

Bybel vir almal

ABA

Mense het jou en jou land genoem “Die stad waar nie meer mense woon nie,” en “Die land wat verwoes is.” Hulle sal jou nou nie meer so noem nie. Hulle sal jou nou noem “Die stad waarvan die Here hou,” en hulle sal jou land noem “Die land wat aan die Here behoort.” Want die Here hou van jou, en jou land behoort aan Hom.

Vergelyk

Verken Jesaja 62:4

2

Jesaja 62:6-7

Bybel vir almal

ABA

“Jerusalem, Ek het wagte op jou mure gesit, en hulle moet nooit stilbly nie, elke dag en nag.” Julle wat sê die Here is julle God, julle moenie stilbly nie, julle moet aanhou om vir die Here te vra totdat Hy Jerusalem sterk gemaak het, die stad oor wie almal op die aarde sing.

Vergelyk

Verken Jesaja 62:6-7

3

Jesaja 62:3

Bybel vir almal

ABA

Die Here sal jou vashou soos 'n baie mooi kroon, soos die tulband van 'n koning.

Vergelyk

Verken Jesaja 62:3

4

Jesaja 62:5

Bybel vir almal

ABA

Soos 'n jongman met 'n meisie trou, so sal jou mense sê jy behoort aan hulle. Soos 'n bruidegom bly is oor sy bruid, so sal jou God bly wees oor jou.

Vergelyk

Verken Jesaja 62:5

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest