YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 5

1

Jesaja 5:20

Bybel vir almal

ABA

Dit sal sleg gaan met almal wat sê slegte dinge is goed en goeie dinge is sleg, almal wat maak of die donker lig is en of die lig donker is, almal wat sê bitter is soet en soet is bitter.

Vergelyk

Verken Jesaja 5:20

2

Jesaja 5:21

Bybel vir almal

ABA

Dit sal sleg gaan met almal wat dink hulle weet baie, almal wat dink hulle is baie slim.

Vergelyk

Verken Jesaja 5:21

3

Jesaja 5:13

Bybel vir almal

ABA

My volk wil nie naby My wees nie. Daarom sal die vyande hulle wegvat na ander lande. Die mense en hulle leiers sal sterf, want hulle sal nie kos hê om te eet of water om te drink nie.

Vergelyk

Verken Jesaja 5:13

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's