YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 33

1

Jesaja 33:6

Bybel vir almal

ABA

Hulle sal altyd die Here vertrou. Hy sal hulle red en Hy sal vir hulle wysheid en kennis gee. Hulle sal die Here dien, dit sal hulle ryk maak.

Vergelyk

Verken Jesaja 33:6

2

Jesaja 33:2

Bybel vir almal

ABA

Here, wees asseblief genadig vir ons, ons wag dat U ons moet help. Maak ons elke oggend sterk, red ons, want ons kry swaar.

Vergelyk

Verken Jesaja 33:2

3

Jesaja 33:22

Bybel vir almal

ABA

Ja, die Here is ons Regter, die Here is ons Leier, die Here is ons Koning. Hy sal ons red.

Vergelyk

Verken Jesaja 33:22

4

Jesaja 33:15-16

Bybel vir almal

ABA

Dit is die mense wat reg lewe en wat die waarheid praat, die mense wat nie ander mense se goed vat om hulleself ryk te maak nie, die mense wat nie presente vat om verkeerd te doen aan ander mense nie, die mense wat nie luister na planne om mense te vermoor nie, die mense wat nie verkeerd wil doen nie. Hierdie mense sal hoog in die berge woon en hulle sal veilig wees agter die rotse. Hulle sal kos kry, en hulle sal altyd water hê.”

Vergelyk

Verken Jesaja 33:15-16

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 33

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest