YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 19

1

Jesaja 19:25

Bybel vir almal

ABA

Die Here wat oor alles regeer, sal hulle seën en sê: “Dit sal goed gaan met my volk Egipte, dit sal goed gaan met Assirië wat Ek gemaak het, dit sal goed gaan met Israel wat aan My behoort.”

Vergelyk

Verken Jesaja 19:25

2

Jesaja 19:20

Bybel vir almal

ABA

Dit sal in Egipte die teken wees dat die land behoort aan die Here wat oor alles regeer. Wanneer die Egiptenaars swaarkry omdat mense hulle verdruk, dan sal die Here iemand stuur om hulle te red, en hy sal hulle help en vrymaak.

Vergelyk

Verken Jesaja 19:20

3

Jesaja 19:1

Bybel vir almal

ABA

Die Here was kwaad en Hy het oor Egipte gepraat. Wanneer die Here op 'n vinnige wolk ry en na Egipte kom, dan bewe die gode van Egipte, en word die Egiptenaars bang.

Vergelyk

Verken Jesaja 19:1

4

Jesaja 19:19

Bybel vir almal

ABA

Daardie dag sal daar in Egipte 'n altaar vir die Here wees, en op die grens van Egipte sal 'n klip-paal vir die Here wees.

Vergelyk

Verken Jesaja 19:19

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 19

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's