YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 19:19

JESAJA 19:19 Bybel vir almal (ABA)

Daardie dag sal daar in Egipte 'n altaar vir die Here wees, en op die grens van Egipte sal 'n klip-paal vir die Here wees.

Deel
Lees JESAJA 19

JESAJA 19:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

In dié dag sal daar 'n altaar wees vir die HERE binne-in Egipteland en 'n gedenksteen vir die HERE by die grens.

Deel
Lees JESAJA 19

JESAJA 19:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daardie dag sal daar binne-in Egipte 'n altaar en op sy grense 'n klippilaar wees wat aan die Here gewy is.

Deel
Lees JESAJA 19

JESAJA 19:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Op daardie dag sal daar 'n altaar van die HERE in die middel van Egipteland wees, en op sy grens 'n gedenksteen ter ere van die HERE.

Deel
Lees JESAJA 19

JESAJA 19:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

In dié dag sal daar 'n altaar vir die HERE wees in die middel van Egipteland en 'n gedenksteen by die grens daarvan vir die HERE.

Deel
Lees JESAJA 19

JESAJA 19:19 Die Boodskap (DB)

So sal daar in die hart van Egipte ’n altaar wees waarop daar vir die Here geoffer word. Op die grens sal daar ’n monument wees met sy Naam daarop as ’n herinneringsteken.

Deel
Lees JESAJA 19

JESAJA 19:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daardie dag sal daar ’n altaar vir die HERE in die hart van Egipte wees, en ’n monument vir die HERE by sy grens.

Deel
Lees JESAJA 19
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's