YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Hosea 14

1

Hosea 14:9

Bybel vir almal

ABA

Mense van Efraim, Ek wil nie meer kyk na die beelde van julle afgode nie. Ek sal luister na julle gebed en Ek sal vir julle sorg. Ek is soos 'n sipresboom wat altyd groen blare het. Dit is Ek wat julle sal laat lewe.”

Vergelyk

Verken Hosea 14:9

2

Hosea 14:2

Bybel vir almal

ABA

Mense van Israel, julle moet terugkom na julle God die Here toe, want julle kry swaar. Dit is omdat julle sonde gedoen het.

Vergelyk

Verken Hosea 14:2

3

Hosea 14:4

Bybel vir almal

ABA

Die koning van Assirië sal ons nie help nie, en ons wil nie weer oorlog maak nie. Ons sal nooit weer sê 'n beeld wat ons self gemaak het, is ons god nie. Ons is soos weeskinders, en ons weet dat U goed sal wees vir ons.”

Vergelyk

Verken Hosea 14:4

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hosea 14

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's