1
Genesis 40:8
Bybel vir almal
Hulle het vir hom gesê: “Ons altwee het gedroom, en daar is niemand wat vir ons kan sê wat ons drome beteken nie.” Josef het vir hulle gesê: “Net God kan sê wat drome beteken. Vertel vir my wat julle gedroom het.”
Vergelyk
Verken Genesis 40:8
2
Genesis 40:23
Die hoof van die skinkers het nie toe aan Josef gedink nie, hy het vergeet van hom.
Verken Genesis 40:23
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's