YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Ester 9

1

Ester 9:1

Bybel vir almal

ABA

Dit was in die twaalfde maand, die maand Adar, op die 13de dag van die maand. Die mense het gehoor wat die koning besluit het. Die vyande van die Judeërs het gehoop dat hulle op daardie dag die Judeërs sal oorwin, maar dit het nie gebeur nie, die Judeërs het toe die mense aangeval, hulle het die mense oorwin wat vir hulle gehaat het.

Vergelyk

Verken Ester 9:1

2

Ester 9:20-22

Bybel vir almal

ABA

Mordegai het al hierdie dinge opgeskryf, en hy het briewe geskryf vir die Jode in al die provinsies van koning Ahasveros. Hy het geskryf vir die Jode wat naby was en ook vir die Jode wat ver was. Mordegai het gesê hulle moet elke jaar op die 14de en die 15de dag van die maand Adar feesvier. Die Judeërs moet op daardie dae onthou dat hulle al hulle vyande oorwin het. Hulle moet ook onthou dat dit die maand is wanneer hulle hartseer sou gewees het en sou gerou het, maar dit het só verander dat hulle bly kon wees en kon feesvier. Dit was nou dae wanneer hulle vir mekaar kospakkies stuur en vir arm mense presente gee.

Vergelyk

Verken Ester 9:20-22

Gratis leesplanne en oordenkings oor Ester 9

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's