YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Ester 8

1

Ester 8:17

Bybel vir almal

ABA

In elke provinsie en elke stad waar hulle gehoor het wat die koning besluit het, was die Judeërs bly en vrolik. Hulle het feesgevier, dit was vir hulle 'n goeie dag. Baie van die ander mense het gesê dat hulle ook Judeërs is, want hulle was baie bang vir die Judeërs.

Vergelyk

Verken Ester 8:17

2

Ester 8:11

Bybel vir almal

ABA

In die briewe was geskryf dat die koning vir die Judeërs in elke stad sê dat hulle bymekaar mag kom om te veg om hulle lewe te beskerm. Daar was ook geskryf dat hulle al die manne mag doodmaak wat vir hulle aanval, dit maak nie saak van watter volk of provinsie die manne kom nie. Hulle mag ook die manne se vroue en kinders doodmaak, en hulle mag daardie manne se goed vat.

Vergelyk

Verken Ester 8:11

Gratis leesplanne en oordenkings oor Ester 8

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's