1
Daniël 12:3
Bybel vir almal
ABA
Almal wat verstandig was en reg gedoen het aan ander mense, sal altyd skyn soos die sterre in die lug.
Vergelyk
Verken Daniël 12:3
2
Daniël 12:2
Baie mense wat nou in hulle grafte slaap, sal wakker word. Party mense sal altyd lewe, en God sal party mense vir altyd verneder en haat.
Verken Daniël 12:2
3
Daniël 12:1
“In daardie tyd sal Migael kom. Hy is die groot engel wat jou volk moet beskerm. Die mense sal in daardie tyd baie swaar kry, die volke het nog nooit so swaar gekry nie. Maar in daardie tyd sal God jou volk red. Hy het hulle almal se name in sy boek geskryf.
Verken Daniël 12:1
4
Daniël 12:10
Baie mense sal rein en skoon en goed word, maar die slegte mense sal sleg bly. Nie een van die slegte mense sal verstaan nie, maar die verstandige leiers sal verstaan.
Verken Daniël 12:10
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's