YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 2 Tessalonisense 3

1

2 Tessalonisense 3:3

Bybel vir almal

ABA

Maar die Here doen wat Hy belowe het. Hy sal julle sterk maak en beskerm teen die duiwel.

Vergelyk

Verken 2 Tessalonisense 3:3

2

2 Tessalonisense 3:5

Bybel vir almal

ABA

Ons bid dat die Here julle sal lei om nog beter te verstaan hoe lief God is vir die mense van die wêreld en hoe Christus aangehou het om te doen wat sy Vader wil hê. Daarom kan ons dit ook doen.

Vergelyk

Verken 2 Tessalonisense 3:5

3

2 Tessalonisense 3:6

Bybel vir almal

ABA

Vriende, ons Here Jesus Christus het vir my gesê ek moet julle waarsku: Julle moet wegbly van al die gelowiges wat lui is en wat nie lewe soos ons vir hulle gesê het nie.

Vergelyk

Verken 2 Tessalonisense 3:6

4

2 Tessalonisense 3:2

Bybel vir almal

ABA

Julle moet ook bid dat die Here ons sal verlos van slegte mense wat na niemand wil luister nie, want dit is nie al die mense wat die goeie boodskap oor Christus wil glo nie.

Vergelyk

Verken 2 Tessalonisense 3:2

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest