YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 Tessalonisense 1

1

1 Tessalonisense 1:2-3

Bybel vir almal

ABA

Wanneer ons bid, dan dink ons aan julle almal en dan sê ons vir God dankie. Ja, wanneer ons tot ons God en Vader bid, dan onthou ons altyd wat julle alles doen omdat julle in Christus glo. Ons onthou ook hoe hard julle werk omdat julle lief is vir Christus, en ons onthou hoe julle aanhou hoop en weet dat ons Here Jesus Christus weer sal kom. Ja, julle wag dat Hy sal kom.

Vergelyk

Verken 1 Tessalonisense 1:2-3

2

1 Tessalonisense 1:6

Bybel vir almal

ABA

Julle het geleer om soos ons en die Here te lewe, want party mense het julle laat swaarkry toe julle die goeie boodskap begin glo het. Maar die Heilige Gees het aangehou om julle baie bly te maak.

Vergelyk

Verken 1 Tessalonisense 1:6

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Tessalonisense 1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's