YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 Samuel 20

1

1 Samuel 20:42

Bybel vir almal

ABA

Toe het Jonatan vir Dawid gesê: “Ek hoop dit gaan goed met jou. Ons twee het vir mekaar belowe en ons het die Here geroep om die getuie te wees. Ons het gesê: Ons bid dat die Here altyd die getuie sal wees dat daar 'n ooreenkoms is tussen ons en ons nageslagte.” Dawid het opgestaan en weggegaan, en Jonatan het na die stad gegaan.

Vergelyk

Verken 1 Samuel 20:42

2

1 Samuel 20:17

Bybel vir almal

ABA

Jonatan het weer gesê Dawid moet dit belowe, want hy was lief vir Dawid. Hy was so lief vir Dawid soos hy vir homself lief was.

Vergelyk

Verken 1 Samuel 20:17

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 20

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's