1 SAMUEL 20:17
1 SAMUEL 20:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jonatan het weer vir Dawid 'n eed laat sweer by sy liefde vir hom; want hy het hom innig liefgehad.
Deel
Lees 1 SAMUEL 201 SAMUEL 20:17 Die Boodskap (DB)
Jonatan het Dawid ook laat sweer dat hy getrou sal bly aan hom, dat hy vir hom soveel sal omgee as wat hy vir homself omgee.
Deel
Lees 1 SAMUEL 201 SAMUEL 20:17 Bybel vir almal (ABA)
Jonatan het weer gesê Dawid moet dit belowe, want hy was lief vir Dawid. Hy was so lief vir Dawid soos hy vir homself lief was.
Deel
Lees 1 SAMUEL 201 SAMUEL 20:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jónatan het Dawid weer laat sweer by sy liefde vir hom; want hy het hom liefgehad met die liefde van sy siel.
Deel
Lees 1 SAMUEL 201 SAMUEL 20:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jonatan het Dawid dit met 'n eed vir hom laat belowe vanweë sy liefde vir hom, want hy het hom liefgehad soos homself.
Deel
Lees 1 SAMUEL 20