YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 Kronieke 28

1

1 Kronieke 28:9

Bybel vir almal

ABA

En jý, my seun Salomo, jy moet die God van jou pa ken en jy moet Hom dien met jou hele hart. Jy moet dit geniet om dit te doen, want die Here weet wat elke mens dink, Hy ken elke gedagte van 'n mens. As jy die Here soek, dan sal Hy jou help om Hom te kry, maar as jy weggaan van Hom, dan sal Hy jou vir altyd los.

Vergelyk

Verken 1 Kronieke 28:9

2

1 Kronieke 28:20

Bybel vir almal

ABA

Dawid het ook vir sy seun Salomo gesê: “Jy moet sterk en dapper wees en jy moet die werk begin doen, jy moenie bang wees nie. Jy moet oor niks bekommerd wees nie, want God die Here, my God, is by jou. Hy sal jou nie los nie, Hy sal jou help om al die werk by die tempel klaar te maak.

Vergelyk

Verken 1 Kronieke 28:20

3

1 Kronieke 28:10

Bybel vir almal

ABA

Jy moet nou besef dat die Here vir jou gekies het om die tempel te bou wat aan Hom gewy sal wees. Jy moet sterk wees, jy moet dit doen.”

Vergelyk

Verken 1 Kronieke 28:10

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's