YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

1 KRONIEKE 28:10

1 KRONIEKE 28:10 Bybel vir almal (ABA)

Jy moet nou besef dat die Here vir jou gekies het om die tempel te bou wat aan Hom gewy sal wees. Jy moet sterk wees, jy moet dit doen.”

Deel
Lees 1 KRONIEKE 28

1 KRONIEKE 28:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Kyk nou, die HERE het jou verkies om 'n huis vir 'n heiligdom te bou; wees sterk en voer dit uit.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 28

1 KRONIEKE 28:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Besef nou dat die Here jou gekies het om 'n gebou as heiligdom op te rig. Pak nou die werk aan en doen dit!”

Deel
Lees 1 KRONIEKE 28

1 KRONIEKE 28:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Besef nou dat die HERE jou gekies het om 'n gebou as heiligdom op te rig. Wees moedig en doen dit!’ ”

Deel
Lees 1 KRONIEKE 28

1 KRONIEKE 28:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Pas nou op; want die HERE het jou uitverkies om 'n huis vir die heiligdom te bou; wees sterk en doen dit.

Deel
Lees 1 KRONIEKE 28

1 KRONIEKE 28:10 Die Boodskap (DB)

Luister nou mooi: die Here het jou gekies om die tempel as heiligdom vir Hom te bou. Spring dadelik aan die werk!”

Deel
Lees 1 KRONIEKE 28

1 KRONIEKE 28:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Neem dit nou ernstig op. Die HERE het jou verkies om ’n tempel as sy heiligdom te bou. Wees sterk en doen die werk.”

Deel
Lees 1 KRONIEKE 28
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's