YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf PSALMS 90

1

PSALMS 90:12

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Leer ons ons dae só gebruik dat ons wysheid kan bekom.

Vergelyk

Verken PSALMS 90:12

2

PSALMS 90:17

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

En mag die Here ons God sy goedheid aan ons bewys, en die werk van ons hande bevestig. Ja, bevestig die werk van ons hande!

Vergelyk

Verken PSALMS 90:17

3

PSALMS 90:14

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Vul ons met u genade in die oggend, dan sing ons van vreugde al ons dae.

Vergelyk

Verken PSALMS 90:14

4

PSALMS 90:2

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Voordat die berge gebore is en U die wêreld voortgebring het, van ewigheid tot ewigheid, is U God.

Vergelyk

Verken PSALMS 90:2

5

PSALMS 90:1

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Here, U was ons toevlug van geslag tot geslag.

Vergelyk

Verken PSALMS 90:1

6

PSALMS 90:4

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Vir U is duisend jaar soos gister wat verbygaan, soos ’n nagwaak wat gou verby is!

Vergelyk

Verken PSALMS 90:4

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 90

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's