YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf PSALMS 68

1

PSALMS 68:19

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Toe U opgegaan het na die hoogte, het U krygsgevangenes weggevoer. Mense het vir U geskenke gegee, selfs dié wat teen U in opstand was. Nou sal die HERE God onder ons kom woon.

Vergelyk

Verken PSALMS 68:19

2

PSALMS 68:5

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Sing tot God, lofsing sy Naam! Huldig Hom wat ry op die wolke. Sy Naam is HERE – jubel voor Hom!

Vergelyk

Verken PSALMS 68:5

3

PSALMS 68:6

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

’n Vader vir wese, ’n beskermer van weduwees; dít is God in sy heilige woning.

Vergelyk

Verken PSALMS 68:6

4

PSALMS 68:20

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Prys die Here wat ons dag na dag in sy arms dra. Hy is die God van ons verlossing. Sela

Vergelyk

Verken PSALMS 68:20

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 68

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's