1
PSALMS 46:10
Nuwe Lewende Vertaling
en oorloë beëindig oor die hele aarde. Hy verbreek die boog en vernietig die spies. Die skilde verbrand Hy met vuur.
Vergelyk
Verken PSALMS 46:10
2
PSALMS 46:1-2
God is ons toevlug en ons krag; in nood is Hy gereed om te help.
Verken PSALMS 46:1-2
3
PSALMS 46:4-5
al bruis en skuim die waters, al skud die berge as die waters styg! Sela Die strome van die rivier bring vreugde in die Godstad, in die heilige woning van die Allerhoogste.
Verken PSALMS 46:4-5
4
PSALMS 46:9
Kom, aanskou die werke van die HERE, wat verwoesting bring op die aarde
Verken PSALMS 46:9
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's