YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf MATTEUS 15

1

MATTEUS 15:18-19

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Maar slegte woorde kom uit ’n slegte hart en maak die persoon wat hulle uitspreek, vuil. Wat uit die hart kom, is slegte gedagtes, soos om moord te pleeg, ontrou te wees in die huwelik, onsedelikheid te bedryf, te steel, leuens te vertel en mense te belaster.

Vergelyk

Verken MATTEUS 15:18-19

2

MATTEUS 15:11

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

’n Mens word nie onrein gemaak deur wat jy eet nie, maar deur wat jy sê.”

Vergelyk

Verken MATTEUS 15:11

3

MATTEUS 15:8-9

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

‘Hierdie volk eer My met hulle mond, maar hulle hart is ver van My af. Hulle godsdiens is blote skyn, want hulle hou menslike voorskrifte voor as wette van God.’”

Vergelyk

Verken MATTEUS 15:8-9

4

MATTEUS 15:28

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Daarop antwoord Jesus haar: “Vrou, jou geloof is baie sterk. Jou versoek word toegestaan.” En haar dogter het dadelik gesond geword.

Vergelyk

Verken MATTEUS 15:28

5

MATTEUS 15:25-27

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Sy kom val toe voor Hom neer en sê: “Here, help my tog, asseblief!” Maar Hy antwoord haar: “Dis glad nie reg om die kinders se kos weg te vat en dit vir die huishondjies te gooi nie.” Sy het daarop gereageer: “Dit is so, Here, maar selfs die huishondjies eet tog darem van die krummels wat van hulle base se tafel afval.”

Vergelyk

Verken MATTEUS 15:25-27

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 15

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's