YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf LEVITIKUS 20

1

LEVITIKUS 20:13

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

“As ’n man by ’n man slaap soos ’n man by ’n vrou slaap, moet beide doodgemaak word. Dit is ’n afskuwelike ding en hulle is skuldig aan ’n baie ernstige oortreding.

Vergelyk

Verken LEVITIKUS 20:13

2

LEVITIKUS 20:7

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Sonder julleself af om heilig te wees, want Ek, die HERE, is julle God.

Vergelyk

Verken LEVITIKUS 20:7

3

LEVITIKUS 20:26

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Julle moet heilig wees, want Ek, die HERE, is heilig. Ek het julle afgesonder van al die ander volke om my eiendom te wees.

Vergelyk

Verken LEVITIKUS 20:26

4

LEVITIKUS 20:8

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Hou my gebooie en wees gehoorsaam, want Ek is die HERE wat julle heilig maak.

Vergelyk

Verken LEVITIKUS 20:8

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's