YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf HOSEA 14

1

HOSEA 14:9

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

“O Israel, bly weg van die afgode. Ek het jou verneder, maar sal jou nou weer versorg. Ek is soos ’n boom wat altyd groen is. Ek is die bron van jou vrugbaarheid.”

Vergelyk

Verken HOSEA 14:9

2

HOSEA 14:2

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Keer terug na die HERE jou God, o Israel, want jou sondes is jou ondergang.

Vergelyk

Verken HOSEA 14:2

3

HOSEA 14:4

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Assirië kan ons nie red nie, ook nie militêre optrede nie. Ons sal nooit weer die afgode wat ons gemaak het ‘ons god’ noem nie. Nee, by U alleen is daar deernis vir ’n weeskind.”

Vergelyk

Verken HOSEA 14:4

Gratis leesplanne en oordenkings oor HOSEA 14

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's