1
GENESIS 10:8
Nuwe Lewende Vertaling
Een van Kus se nakomelinge was Nimrod, die eerste krygsman op aarde.
Vergelyk
Verken GENESIS 10:8
2
GENESIS 10:9
Hy was ’n voortreflike jagter voor die HERE. Sy naam het soos ’n spreekwoord geword en mense het gesê: “Soos Nimrod, die beroemde jagter voor die HERE.”
Verken GENESIS 10:9
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's