YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf EKSODUS 6

1

EKSODUS 6:6

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

“Daarom moet jy vir die Israeliete gaan sê: ‘Ek is die HERE. Ek sal julle verlos van die slawewerk in Egipte. Ek sal julle bevry met krag en met sterk vergeldingsdade.

Vergelyk

Verken EKSODUS 6:6

2

EKSODUS 6:7

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Ek maak julle my eie volk. Ek sal julle God wees. Julle sal weet dat dit Ek, die HERE julle God, is wat julle van die slawewerk in Egipte bevry het.

Vergelyk

Verken EKSODUS 6:7

3

EKSODUS 6:8-9

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Ek sal julle laat kom in die land wat Ek onder eed vir Abraham, Isak en Jakob belowe het. Dit sal julle eie land wees. Ek is die HERE.’” Moses het dit alles net so aan die Israeliete oorgedra. Omdat hulle moedeloos was oor die harde werk, wou hulle nie na Moses luister nie.

Vergelyk

Verken EKSODUS 6:8-9

4

EKSODUS 6:1

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Toe sê die HERE vir Moses: “Nou gaan jy sien wat Ek met die farao gaan doen. Ek gaan hom dwing om my volk te laat gaan. Hy sal selfs by hulle aandring om pad te gee uit sy land.”

Vergelyk

Verken EKSODUS 6:1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's