YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf EKSODUS 11

1

EKSODUS 11:1

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Toe sê die HERE vir Moses: “Ek gaan nog een verdere ramp oor die farao en Egipte laat kom. Daarna sal hy julle laat gaan. Om die waarheid te sê, hy sal so graag van julle ontslae wil raak dat hy julle van hier af gaan wegjaag.

Vergelyk

Verken EKSODUS 11:1

2

EKSODUS 11:5-6

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Dan sal die oudste seun in elke gesin in Egipte sterf, vanaf die oudste seun van die farao tot die oudste seun van die onbelangrikste diensmeisie. Selfs onder die diere sal die een wat eerste gebore is, getref word. ’n Droewige gehuil sal in Egipte opklink soos daar nog nooit was nie en nooit weer gehoor sal word nie.

Vergelyk

Verken EKSODUS 11:5-6

3

EKSODUS 11:9

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Die HERE het met Moses gepraat: “Die farao gaan nog nie na julle luister nie. Dit gaan My kans gee om nog kragtiger wonders in Egipte te doen.”

Vergelyk

Verken EKSODUS 11:9

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's