YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf DEUTERONOMIUM 18

1

DEUTERONOMIUM 18:10-11

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Daar mag nooit iemand tussen julle wees wat sy seun of dogter as ’n brandoffer verbrand nie. Moenie betrokke raak by waarsêery of goëlery of by die interpretasie van voortekens of towery, of beswerings of iemand wat geeste oproep of iemand wat dooies raadpleeg nie.

Vergelyk

Verken DEUTERONOMIUM 18:10-11

2

DEUTERONOMIUM 18:12

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Enigiemand wat sulke dinge doen, is ’n gruwel vir die HERE. Dit is juis omdat ander nasies sulke dinge doen dat die HERE jou God hulle voor jou gaan verdryf.

Vergelyk

Verken DEUTERONOMIUM 18:12

3

DEUTERONOMIUM 18:22

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

As die profeet iets in die Naam van die HERE sê en dit gebeur nie, dan het die HERE nie daardie boodskap gegee nie. Die profeet het dan uit sy eie gepraat en jy hoef jou nie aan hom te steur nie.”

Vergelyk

Verken DEUTERONOMIUM 18:22

4

DEUTERONOMIUM 18:13

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Jy moet onberispelik wees voor die HERE jou God.

Vergelyk

Verken DEUTERONOMIUM 18:13

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 18

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's