1
DEUTERONOMIUM 17:19
Nuwe Lewende Vertaling
Hy moet altyd ’n afskrif daarvan by hom hou en dit elke dag lees so lank as wat hy lewe. So sal hy leer om die HERE sy God te aanbid en aan die voorskrifte van die gebooie gehoorsaam te wees.
Vergelyk
Verken DEUTERONOMIUM 17:19
2
DEUTERONOMIUM 17:17
Die koning mag nie baie vroue hê nie, want hulle sal hom tot ontrouheid aan die HERE verlei. Hy mag ook nie groot hoeveelhede silwer en goud vir homself bymekaarmaak nie.
Verken DEUTERONOMIUM 17:17
3
DEUTERONOMIUM 17:18
“Wanneer hy as koning op die troon sit, moet hy ’n afskrif van die gebooie in die teenwoordigheid van die Levitiese priesters in ’n boekrol laat skryf.
Verken DEUTERONOMIUM 17:18
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's