YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf DEUTERONOMIUM 13

1

DEUTERONOMIUM 13:4

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Volg maar net die HERE jou God en eer Hom. Gehoorsaam sy gebooie, luister na sy stem en hou vas aan Hom.

Vergelyk

Verken DEUTERONOMIUM 13:4

2

DEUTERONOMIUM 13:1-3

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

“Sê nou maar daar is ’n profeet by jou of iemand wat drome droom oor die toekoms. Sê nou so iemand maak beloftes oor tekens en wonders en die voorspelde tekens en wonders gebeur en die profete sê dan: ‘Kom ons gaan agter ander gode aan,’ gode wat jy nooit geken of gedien het nie, dan moet jy nie na die woorde van daardie profeet of uitlêer van drome luister nie. Die HERE jou God toets jou net om te wete te kom of jy Hom met hart en siel liefhet.

Vergelyk

Verken DEUTERONOMIUM 13:1-3

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 13

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's