YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf HANDELINGE 3

1

HANDELINGE 3:19

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Kom tot inkeer en maak reg met God sodat Hy julle sondes sal uitwis.

Vergelyk

Verken HANDELINGE 3:19

2

HANDELINGE 3:6

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Maar Petrus sê: “Geld het ek nie. Maar wat ek het, dít gee ek vir jou: Op gesag van Jesus Christus van Nasaret, staan op en loop!”

Vergelyk

Verken HANDELINGE 3:6

3

HANDELINGE 3:7-8

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Petrus vat die man toe aan sy regterhand en help hom op. En onmiddellik het sy voete en enkels gesond en sterk geword. Hy het opgespring, op sy voete gestaan, en begin rondstap. Daarna, terwyl hy rondstap, huppel en God prys, is hy saam met hulle die tempel in.

Vergelyk

Verken HANDELINGE 3:7-8

4

HANDELINGE 3:16

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

“Die Naam van Jesus het hierdie man se bene weer sterk gemaak – en julle weet hoe verlam hy was. “Geloof in die Naam van Jesus het hom heeltemal gesond laat word, hier reg voor julle oë.

Vergelyk

Verken HANDELINGE 3:16

Gratis leesplanne en oordenkings oor HANDELINGE 3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's