YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 TIMOTEUS 3

1

1 TIMOTEUS 3:16

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Sonder enige twyfel is dít die geopenbaarde waarheid van ons geloof: Christus het as mens verskyn en is deur die Gees as regverdig bewys. Hy het aan engele verskyn en is aan die nasies verkondig. Hy is in die wêreld geglo en is opgeneem in heerlikheid.

Vergelyk

Verken 1 TIMOTEUS 3:16

2

1 TIMOTEUS 3:2

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Want ’n ouderling moet ’n man wees teen wie se lewe niks ingebring kan word nie. Hy moet aan sy vrou getrou wees. Hy moet selfbeheersing aan die dag lê, met wysheid lewe en ’n goeie reputasie hê. Hy moet gasvry wees en onderrig kan gee.

Vergelyk

Verken 1 TIMOTEUS 3:2

3

1 TIMOTEUS 3:4

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Hy moet sy eie huisgesin goed kan bestuur en op waardige wyse oor sy kinders gesag uitoefen.

Vergelyk

Verken 1 TIMOTEUS 3:4

4

1 TIMOTEUS 3:12-13

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

’n Diaken moet getrou wees aan sy vrou, en hy moet sy kinders en huishouding goed beheer. Dié wat goeie diens lewer as diakens, sal beloon word met respek van ander en sal groter vrymoedigheid ontwikkel in hulle geloof in Christus Jesus.

Vergelyk

Verken 1 TIMOTEUS 3:12-13

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 TIMOTEUS 3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's