YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 SAMUEL 20

1

1 SAMUEL 20:42

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Jonatan sê toe vir Dawid: “Gaan in vrede. Ons het in die Naam van die HERE aan mekaar trou gesweer. Die HERE is vir altyd getuie van hierdie ooreenkoms tussen my en jou en tussen ons nageslagte.” Dawid is toe daar weg, en Jonatan is terug na die stad toe.

Vergelyk

Verken 1 SAMUEL 20:42

2

1 SAMUEL 20:17

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Jonatan het sy eed van vriendskap met Dawid hernu, want Jonatan was besonder geheg aan hom – hy het hom liefgehad soos homself.

Vergelyk

Verken 1 SAMUEL 20:17

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 SAMUEL 20

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's