YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 SAMUEL 12

1

1 SAMUEL 12:24

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Maar dien die HERE in opregtheid. Dink aan al die groot dinge wat Hy vir julle gedoen het.

Vergelyk

Verken 1 SAMUEL 12:24

2

1 SAMUEL 12:22

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Ter wille van sy grote Naam sal die HERE nie sy volk verlaat nie. Hy het julle ’n besondere volk vir Homself gemaak.

Vergelyk

Verken 1 SAMUEL 12:22

3

1 SAMUEL 12:20

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

“Moenie bang wees nie,” stel Samuel hulle gerus. “Julle het gewis verkeerd gedoen, maar maak nou seker dat julle die HERE met volle toewyding aanbid en dat julle nie op enige wyse julle rug op Hom draai nie.

Vergelyk

Verken 1 SAMUEL 12:20

4

1 SAMUEL 12:21

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Moenie weer die nuttelose beelde aanbid nie. Hulle kan julle nie help of verlos nie. Hulle is totaal nutteloos!

Vergelyk

Verken 1 SAMUEL 12:21

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's