Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 10:20

Leef Sigbaar
5 Dae
Hierdie 5-dag-leesplan help jou om God se liefde prakties te leef: deur te gee, eerlik en sigbaar te dien, wysheid te beoefen in jou woorde, jou geloof te versterk en te vertrou op God, selfs in moeilike tye. Jy sal leer hoe om vrygewig, opreg en wys te wees, terwyl jy jou verhouding met God verdiep en sy teenwoordigheid elke dag ervaar.

Spreuke: Die Waarde Van Wysheid
8 Dae
Het jou woorde jou al in die moeilikheid laat beland? Bekommer jy jou oor finansies? Voel jy asof jou werk sinneloos is? Hoe beïnvloed jou vriende jou? Oor die volgende ag dae deel Francois Lamprecht beginsels uit die boek Spreuke wat ons kan help met hierdie en ander uitdagings waarvoor ons almal elke dag te staan kom.

Spreuke: Die Waarde Van Wysheid
8 dae
Het jou woorde jou al in die moeilikheid laat beland? Bekommer jy jou oor finansies? Voel jy asof jou werk sinneloos is? Hoe beïnvloed jou vriende jou? In die volgende 8 dae deel Francois Lamprecht beginsels uit die boek Spreuke wat ons kan help met hierdie en ander uitdagings waarvoor ons almal elke dag te staan kom.