YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon
← Leesplanne

Gratis leesplanne en oordenkings oor JONA 1

Onvolmaakte Mense in die Bybel

Onvolmaakte Mense in die Bybel

7 Dae

Al het jy volgens menslike standaarde geringe of groot foute gemaak, wil God jou steeds gebruik. In hierdie sewe-dag leesplan sal ons van ses individue in die Bybel hoor wat deur God gebruik is, ongeag waar hulle vandaan gekom het, wat hulle vermoëns was, of hoe ontsaglik groot hulle foute was.

Ou Testament — Kleiner Profete

Ou Testament — Kleiner Profete

25 Dae

Hierdie eenvoudige leesplan sal jou deur die Ou Testamentiese kleiner profete lei. Deur elke dag net 'n paar hoofstukke te lees, sal hierdie leesplan ideaal wees vir individuele of groepstudie.

BibleProject | Klein Profete

BibleProject | Klein Profete

25 dae

Hierdie plan sal jou deur die boeke van die Klein Profete lei vir 25 dae. Elke boek sluit ook video’s in wat spesifiek ontwerp is om jou begrip van die Skrif te verryk.

Kom Ons Lees Saam die Bybel (Junie)

Kom Ons Lees Saam die Bybel (Junie)

30 Dae

Deel ses van 'n reeks van 12, wat groepe deur die hele Bybel lei in 365 dae. Nooi ander om elke maand by jou aan te sluit as julle 'n nuwe afdeling begin. Hierdie reeks werk goed saam met die Bybel op CD — luister in minder as 20 minute per dag! Elke afdeling sluit Ou- en Nuwe Testamentiese hoofstukke in, met Psalms tussendeur versprei. Deel ses sluit die volgende boeke in: Efesiërs, Filippense, Kolossense, Jona, Rigters, Rut en 1 Samuel.

1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's