YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon
← Leesplanne

Gratis leesplanne en oordenkings oor JEREMIA 6:16

Sielsrus: Sewe Dae Na Vernuwing

Sielsrus: Sewe Dae Na Vernuwing

7 Dae

Met so baie verantwoordelikhede en afleidings wat veg vir ons aandag, het te veel van ons ongesonde siklusse van rus opgebou. As gevolg daarvan, brand ons onsself uit en stoei en baklei teen God se bedoeling vir ons lewens. In hierdie leesplan word ons geroep na die doelbewuste daad van selfondersoek, wat ons help beweeg na 'n doelgerigte en volhoubare lewe saam met Jesus.

’n Nuwe seisoen

’n Nuwe seisoen

7 dae

Hier op die drumpel van ’n nuwe jaar of nuwe tydperk kan die reis wat voorlê oorweldigend voel. Aangesien die besturing van die onbekende stimulerend én uitputtend kan wees, is dit belangrik dat God ons eerste prioriteit bly. Verál as ons enige verandering effektief en van harte wil aanpak. Hierdie 7 dag leesplan deur Suria Scholtz is ideaal vir tye van nuwe uitdagings en nuwe geleenthede.

Jeremia

Jeremia

27 dae

God het Jeremia, 'n teerhartige man, gekies om 'n harde boodskap te lewer, maar die mense ontvang die boodskap nie goed nie. Reis daagliks deur Jeremia terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.

1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's