← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor RIGTERS 7:1

Oorwinning Deur Middel Van Swakheid
7 Dae
Lyding kan verwarrend wees. God se volk — en selfs Jesus — het dikwels die "Hoekom?" vraag gevra wanneer hulle lyding ervaar het. Die Skrif onthul sommige, alhoewel nie almal, van God se redes hoekom Hy lyding in ons lewens toelaat nie. Deur dit alles, word ons geroep om getrou te volhard en te rus in die versekering van uiteindelike oorwinning en ewige beloning.