← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 63:3

Toegang Tot Die Tabernakel
5 dae
In hierdie plan sal ons die omheining en die hek deeglik ondersoek, asook die ingangsdeur en die sluier van die Tabernakel. Die omheining het gedien as ’n skeiding tussen die kamp van Israel en die tabernakel. Dit het die mense verhinder om regstreeks toe te tree tot die tabernakel, waar God gewoon het.